top of page

I contacted Liezl in a slight panic: the photographer we'd originally booked to take family portraits at my mom's 60th had an emergency, and couldn't make it any longer.

Not only did Liezl avail herself (after having shot a wedding the NIGHT BEFORE) but during the shoot she was extremely professional, courteous, and efficient.

She managed to take the most amazing shots in a limited amount of time, capturing images we as a family will treasure forever.

She comes highly recommemded.

Highly!

Marvin

Cape Town - South Africa

Me and my fiance heard about Liezl photography from my sister in law. She said to me that she thinks we will immediately click with her....ooo and was she right. Me and Dane my fiance, have never done any photo shoots before and neither of us are comfortable in front of a camera. We prefer being behind it. The experience during our engagement shoot  with Liezl was absolutely phenomenal. She made us feel so comfortable and gave such good direction even we felt like trained models. One can see she has a passion for photography and a passion to capture love! We are soooo looking forward to her capturing our wedding day in Sept. Thank you Liezl.

Dane & Rezette

Stellenbosch - South Africa

Om haar op te som in neutedop:
Passievol
Kreatief
vriendelik
Gemaklik
Uitstekende oog
Kwaliteit

Bitter mooi fotos!
Well done!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Highly recommended xxxx

Christoff

Wellington - South Africa

Thank you so much for making our engagement even more special :) highly recommend ! Never had we met such a passionate photographer who has such joy in what they do. Thank you

Michael & Marletia

Australia

Liezl was reragwaar 'n fees om mee te werk. Sy was altyd professioneel, maar tog ook so gemaklik en vriendelik. Ons troufoto's was pragtig en baie kreatief. Haar passie kan gesien word in haar foto's. Sal haar definitief aanbeveel vir enige iemand. Weereens baie dankie vir ons pragtige foto's, Liezl

Meyer & Michelle

Wellington - South Africa

Stunning werk Liezl Photography!!!! Jy laat ons "awkward moments" verdwyn en weet presies hoe om die regte oomblik vas te vang op kamera. Baie dankie dat jy ons so natuurlik, gemaklik en mooi laat lyk. Xx

Theo & Zabeth

Brackenfell - South Africa

Ons was baie opgewonde dat Liezl ons verlowings fotos kon neem!! Sy het 'n ongelooflike talent vir fotografie!! Tydens die shoot het sy ons sommer gou op ons gemak laat voel en mens kon tydens die hele shoot haar passie sien vir wat sy doen! Ons het geen idee gehad wat om volgende te doen nie, maar Liezl het ons baie mooi gelei!! En die fotos is pragtig!!! Baie dankie Liezl vir die lekker fotosessie!!

Werner & Christelle

Dubai - Emirates

Baie dankie vir ons stunning fotos. Dit is baie professioneel gedoen en met baie passieOns is mal oor ons fotos en sal dit vir altyd treasure.

Peta & Andrew

London

Eerstens wil ons net sê baie dankie! Dis was 'n baie lekker ervaring en jy het ons op ons gemak laat voel. Baie dankie vir ons pragtige memories wat jy vas gevang het in ons Engagement shoot!!

Lindy en André

Worcester - South Africa

Ek ken vir Liezl al 'n geruime tydjie en het haar as mens en haar fotografie sien groei oor die jare. Sy is een van daai min mense wat nog ander mense se belange bo haar eie stel. Sy sal uit haar pad uitgaan om 'n klient tevrede te stel en ekstra moeite doen, al word dit nie verwag nie. Sy is baie passie vol oor dit wat sy doen en gebruik elke dag haar talente wat die Here haar gegee het tenvolle. Ek kan nie wag om te sien wat Liezl nog als gaan bereik nie!

Almari Conradie

Wellington - South Africa

So ek ken Liezl al van 2011 af, en kunstige foto's neem en herinneringe vasvang is nog altyd so deel van haar daaglikse roetine. Dit is ook waarom ek geen twyfel gehad het dat sy die een sou wees om die fotos wat teen my mure hang se skulder sou wees nie. Elke foto spreek sy eie 1000 woorde, waarvan elk siels spesiaal is. Ek is so dankbaar vir al haar moeite. Ja, die modder, koue bergwater en giftige reen druppels wat sy aangedurf het om haar passie te werkstellig om vir ons te bederf. Haar werk is nog altyd uitstekend - ja huisdans en kampus fotos ook, en ons sal beslis weer van jou fotos teen ons mure hang! Sterkte met al die nuwe avonture!

Miene & Claude

Wellington - South Africa

Please reload

bottom of page